• Episode 7: Die Realiteite & Gevare Van Die Kuberwêreld

  • Sep 8 2023
  • Length: 39 mins
  • Podcast

Episode 7: Die Realiteite & Gevare Van Die Kuberwêreld

  • Summary

  • Jacques en Wikus gesels met Rianette Leibowitz oor die realiteite en gevare van die internet, wat soos 'n hoofweg is sê sy. En net soos daar roekelose bestuurders op die paaie is, is daar ook kriminele in die digitale wêreld wat wag vir ‘n geleentheid om ons inligting, geld of selfs kinders te steel.

    ‘n Mens moet jouself teen “hackers” beskerm en weet hoe om die internet te navigeer. 'n Basiese stap om jou digitale veiligheid te waarborg, is om nooit dieselfde wagwoord vir al jou sosiale media platforms te gebruik nie. Dit is noodsaaklik om sterk wagwoorde te kies en hulle gereeld te verander.

    Net soos jy 'n kind sou leer om 'n mes korrek te hanteer, is dit ook jou verantwoordelikheid om jou kind te leer oor die korrekte gebruik van die internet.

    Show More Show Less
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Episode 7: Die Realiteite & Gevare Van Die Kuberwêreld

Average customer ratings

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.